Sjokolade truffeltert
Saterdag, 9 Oktober, is amptelik Pinotage Dag. Ek het nie juis ’n verskoning nodig om ’n bottel van hierdie eg Suid-Afrikaanse kultivar oop te maak nie, maar toe kry ek een – in die vorm van hierdie resep vir ’n sjokolade truffeltert! Die mense van FAT Bastard wyne het dit vir my gestuur want hulle meen dis die ideale soete [...]