Sjokolade truffeltert

2022-08-18T12:33:37+02:00Vrydag, 8 Oktober 2021| Lekkerbek|Tags: , |

Saterdag, 9 Oktober, is amptelik Pinotage Dag. Ek het nie juis ’n verskoning nodig om ’n bottel van hierdie eg Suid-Afrikaanse kultivar oop te maak nie, maar toe kry ek een ­­­­– in die vorm van hierdie resep vir ’n sjokolade truffeltert! Die mense van FAT Bastard wyne het dit vir my gestuur want hulle meen dis die ideale soete [...]

Swartwoud Poeding

2021-05-06T12:09:46+02:00Donderdag, 6 Mei 2021| Lekkerbek|Tags: |

Sondag is Moedersdag. In ’n kalender wat gepak is met spesiale ‘dae’ wat alles vanaf Die Pannekoek tot Die Siviele Regte van Koedoes herdenk, is hierdie een van die min waarmee ek saamstem. Ma’s is spesiaal. Myne is al vir tien hartseer jare nie meer aan my tafel nie. Maar as sy was, sou ek vir haar Sondag hierdie [...]

Franse roosterbrood met Nutella

2020-09-30T14:35:12+02:00Vrydag, 24 Julie 2020| Lekkerbek, Ontbyt|Tags: , |

Franse roosterbrood was ’n kindertyd gunsteling vir ontbyt, waarskynlik omdat dit omtrent die enigste ding was wat ek as 5-jarige kon kook. Dit was so basies as kan kom, net eier geklits met bietjie melk en gewone sagte wit goewerment brood. All Gold se tamatiesous daarby was natuurlik ’n móét. All Gold is steeds die enigste tamatiesous waaraan ek mond [...]

Sjokolade tsoureki vir die Pase

2020-09-30T15:26:01+02:00Woensdag, 8 April 2020| Bak, Lekkerbek|Tags: |

My ouma is die jaar voor die Groot Griep gebore. Sy en haar ma het my as kind die stories van die groot elende vertel. Dit was abstrak. Onwerklik. En die idee dat iets soortgelyks ons ’n honderd jaar later kon tref was ondenkbaar. Ons het tog mos tegnologie. Ons het ’n man op die maan gesit. Daar’s ’n rekenaar [...]

Kiri-roomkaas marmerbrownies

2022-08-18T11:31:21+02:00Dinsdag, 10 Desember 2019| Bak|Tags: |

Ek kan Errieda du Toit sommer soen. Nie oor dat sy ’n stunning vrou is nie – dít is hierdie kreatiewe meesterbrein agter Koekedoor en Kokkedoor vanselfsprekend – maar omdat sy vir my ’n geskenk stuur wanneer ek dit die nodigste het. Soos ons almal seker maar, skarrel ek soos ’n malle die laaste paar weke om alles wat gedoen [...]

Sjokolade-fudge

2022-08-18T11:31:57+02:00Maandag, 8 April 2019| Lekkerbek|Tags: , |

Ek lieg oor my ouderdom so lekker as party mense oor hulle gewig vir die dokter, of hulle inkomste vir Jan Taks. Maar jok verander nie die feite. Ek wil nie praat oor wat alles inkrimp, afsak, uitsit of opswel nie. Kom ons sê maar net as ek afkyk is my knieë net nie meer dieselfde as tien jaar terug [...]

Go to Top