rooikerrie garnaal-en-noedelsop

2022-08-18T11:59:30+02:00Dinsdag, 26 Mei 2015| Sop|Tags: , |

Sop is een van daai goed wat ek aljaar, heeljaar kan eet. Vir sop met skop is daar natuurlik min dinge wat by kerrie kom. Hierdie garnaal-en-noedelsop resep is so maklik, my kat kan dit maak. En dis propvol Thai rooikerrie skop. Al wat jy nodig het is... Vir die sop 1 blikkie klappermelk (400ml) 2 ½E rooikerrie pasta [...]

Garnaal-en-chorizo tapas

2022-08-19T22:35:28+02:00Donderdag, 19 Junie 2014| Knagerig|Tags: , |

My eerste kennismaking met sjerrie was op universiteit. Dis steeds vars in my geheue – vir al die verkeerde redes. As broekskeur student was ‘goedkoop en baie’ basies my enigste vereistes, vir so te sê enigiets. Dat dinge lelik sou raak met so houding was seker onvermydelik en sjerrie het sommer vinnig op my nooit-as-te-nimmer-weer-nie lysie beland, neffens kerrie-afval en [...]

Spanspek-en-garnaal slaai

2022-08-18T12:13:18+02:00Dinsdag, 4 Februarie 2014| Slaai|Tags: |

Ek kan aan min dinge dink wat minder aftrek kry as ’n boks sjokolade met ’n prentjie van Vader Krismis op... dis nou te sê die dag ná Kersfees. Winkels se geskarrel om van die goed ontslae te raak om plek te maak vir die Valentyn-sjokolade is te koddig. Oor nege dae is die Valentyn-sjokolade ook nie meer ’n gewenste [...]

Comments Off on Spanspek-en-garnaal slaai
Go to Top