Lemmetjie-en-klapper piesangbrood

2022-08-18T12:13:47+02:00Donderdag, 20 Maart 2014| Bak, Lekkerbek|Tags: |

Ek’t twee nuwe dinge geleer hierdie week. Ek’s nie seker watter een het my meeste verbaas nie. Hier's hulle... Om ’n suksesvolle, bekende sjef te wees beteken nie jy hoef noodwendig jou lyf moroon te hou, jou pad in die kombuis oop te buffel en só te swets lat die teflon van die keelvrye panne afpeul nie. Rooibostee is nie [...]

Outydse Ideal-melk roomys

2022-08-18T12:10:57+02:00Woensdag, 11 Desember 2013| Lekkerbek|Tags: , |

Die hele ding het begin met ’n kat wat ongewoon stip staar. Ek’s gewoond daaraan dat Merlot na haar kosbak staar, as sy reken hy’s te leeg. En na my, as sy reken ek doen nie vinnig genoeg iets daaraan nie. Maar toe sy laasweek by my voete kom sit en na die hoek van my lessenaar staar, het [...]

Go to Top