Heksie Hartley se vrugtekoek
Daar’s ’n snaakse ding wat elke jaar met my gebeur hier in die laaste week van Oktober. Soos die blink Kersgoeters in winkels begin verskyn, word ek oornag ’n paar dekades jonger. Want kom dit by my en Kersfees, is dit nie ’n geval van hou-van nie. Dis meer kopaf-dol-oor. Soos ’n sesjarige. Ek weet Kersfees gaan oor ander dinge [...]