geroosterde soetrissie antipasto

2022-08-18T12:07:29+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013| Knagerig|Tags: |

Sit ‘n spul vrouens om ‘n tafel en jy weet – almal gaan ‘n proetjie vat aan wat op jou bord is. Dis ‘n ding wat geen man ooit sal verstaan nie. Dis seker oor hierdie almal-se-kos-proe ding van ‘n vrou dat ek so mal is oor die antipasto en tapas manier van eet. Gryp ‘n groot bord. Tuimel [...]

aarbeie met ‘n warm gemmerkrummel kombers

2022-08-18T12:10:50+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013| Lekkerbek|Tags: |

Ek het ‘n hengse ding oor seisoenaal eet. Die hele groei wat jy weet/ gee om vir die wêreld/ omhels hasies storie werk nogal vir my. Maar jene, hier twee derdes deur die winter, kan ek nie meer met al die appels en pere nie. As ek dan aarbeie op die rak sien en die prys is nie te [...]

‘n bros broodjie met tamatie

2022-08-18T12:10:41+02:00Donderdag, 8 Augustus 2013| Knagerig|Tags: , |

Tamatie is vir my soos hoender - nie naastenby so goed soos wat ek dit uit my kinderdae op my ouma se plaas onthou nie. Om vandag se supermark poginkies as bleeksiel te beskryf, is nogal beleefd. Italië, nou dáár weet hulle nog hoe ‘n tamatie moet proe. Bloedrooi en sappig, ‘n bietjie sout is al wat hy vra. [...]

Go to Top