Anthonij Rupert Wyne – Franschhoek

2022-08-18T12:16:13+02:00Woensdag, 26 November 2014| Wynproe|

Begeerte is ’n lelike ding. Met die dat ek gewikkel is in ’n konstante stryd om ’n beter mens te wees, probeer ek dit liefs vermy. Maar twee Saterdae terug kom plak die duiwel hom lustig op my skouer neer – en hy klou. Die moelikheid het begin met ’n uitnodiging om te kom kuier by Anthonij Rupert Wyne buite [...]

Hartenberg piekniek

2022-08-18T12:15:32+02:00Saterdag, 18 Oktober 2014| Wynproe|

In die sweet van jou aangesig sal jy jou brood verdien... Ek dink dis hoe die gesegde lui, en die laaste twee maande of wat swéét ek emmersvol. Moenie my verkeerd verstaan nie, dis nie dat ek kla nie, ‘after all’ ledigheid is die oorkussing van die duiwel. Maar na té veel weke van begin werk hier sesuur in die [...]

Laborie landgoed

2022-08-18T12:03:53+02:00Dinsdag, 20 Mei 2014| Wynproe|

Dit vat nie veel om my by ’n wynplaas te kry nie. Daar’s mos wyn daar, en soos heelwat mense seker nou al weet, is dít my tweede gunsteling ding in die wêreld. Wuif my gunsteling ding – kos – ook voor my neus en ek’s klei in jou hande. Die mense by Laborie in die Paarl weet dit seker. [...]

Constantia Kos en Wyn Fees

2022-08-18T12:12:29+02:00Sondag, 13 April 2014| Nuus, Wynproe|

Dis hier skuins voor agt op 'n Saterdagaand en ek's in my nagklere op die bank met 'n ou Rambo fliek wat in die agtergrond op DStv blêr. Nou voor jy vir my jammer voel oor hoe 'sad' my lewe is, laat ek vinnig verduidelik want daar's goeie rede dat ek so onbetaamlik vroeg in my 'jaamies' is. Na sewe [...]

Go to Top