Haskell Vineyards vier 20 jaar

2022-11-16T10:53:45+02:00Woensdag, 16 November 2022| Wynproe|

Die Annandale pad naby Stellenbosch kronkel rustig verby verskeie wynplase. Daar’s vele verleidings langs die pad en jy kan gewis by hulle almal inloer. Maar moenie te lank talm nie, ry vir Annandale tot daar waar hy doodloop want aan sy einde wag daar ’n juweel van die Boland – Haskell wynlandgoed. Ek het hulle onlangs saam met ander [...]

Springbokblad in Shiraz

2022-08-10T13:29:51+02:00Woensdag, 10 Augustus 2022| Aandete, Wynproe|

Ewige optimis wat ek is begin ek die lig aan die einde van die bittere winter tonnel hier van die middel van Augustus af sien. Maar moenie jouself flous nie, die dame gaan vir ons nog ’n hele paar koue klappe gee voor sy klaar is met ons. Dis niks wat ’n goeie glas rooiwyn nie kan uitsorteer nie! [...]

‘n Truffel ete by Anthonij Rupert

2022-07-06T15:17:27+02:00Woensdag, 6 Julie 2022| Restaurante, Wynproe|

Laas Vrydag het ek aangesit vir die soort geleentheid waaroor elke smulpaap droom – ’n sesgang maal toegewy aan die glorie van truffels. Hulle lyk miskien soos ’n kruising tussen ’n brein en ’n reuse vrat, maar hulle is nie verniet die wêreld oor bekend as ‘swart goud’ nie. Anders as in Europa was truffels nooit eintlik in SA [...]

Nuus uit die wynwêreld, Augustus 2021

2021-08-20T10:39:54+02:00Vrydag, 20 Augustus 2021| Wynproe|

Nuwe Barista black – koel genoeg vir James Bond Het hy werklik bestaan, was die wêreld se bekendste spioen nou al ’n honderd jaar oud. James Bond se skepper en menige akteur wat hom oor die jare gespeel het is weliswaar nie meer met ons nie, maar die gesofistikeerde koel-kalant Bond karakter gryp ons steeds aan. Pinotage is ook [...]

6 Premium wyne ideaal vir Vadersdag

2022-08-19T17:31:59+02:00Donderdag, 17 Junie 2021| Wynproe|

#1: QUOIN ROCK Chardonnay 2018 Chardonnay word beskou as die ‘winterkeuse witwyn’. Die 2018 Quoin Rock is ’n pragtige strooikleur met ’n sweempie groen. Op die neus is daar aantreklike ryp sitrus, veral lemoenskil, asook vanielje en brioche. Op die tong is daar sitrus en ’n botter rykheid met ’n lang intense einde propvol suurlemoengeur. Die wyn vertoon [...]

Go to Top