rooikerrie garnaal-en-noedelsop

2022-08-18T11:59:30+02:00Dinsdag, 26 Mei 2015| Sop|Tags: , |

Sop is een van daai goed wat ek aljaar, heeljaar kan eet. Vir sop met skop is daar natuurlik min dinge wat by kerrie kom. Hierdie garnaal-en-noedelsop resep is so maklik, my kat kan dit maak. En dis propvol Thai rooikerrie skop. Al wat jy nodig het is... Vir die sop 1 blikkie klappermelk (400ml) 2 ½E rooikerrie pasta [...]

Kerrie-soetpatat sop met poppadom linte

2022-08-19T22:35:07+02:00Vrydag, 23 Mei 2014| Sop|Tags: , |

’n Goeie kerrie is ’n mooie ding. Ek praat nie van die flou poginkies wat mense hier in die Kaap kerrie noem nie. Ek wil nou nie iemand in die gesig vat nie, maar julle ken nie van nie. Ek praat van ’n properse Durban-styl kerrie. Een wat jou twee keer brand. En ’n kerrie is nie ’n kerrie sonder [...]

Rokerige tamatiesop

2022-08-18T12:04:08+02:00Maandag, 19 Mei 2014| Sop|Tags: |

Ek’t ’n ding oor tamaties. Dit kom ’n lang pad. My pa was ’n man wat in padkos geglo het. Seker goed so, want in daai dae was daar nie ’n gerieflike Shell garage met ’n Steers/Wimpy/Watookal elke 250 km nie. Op die vooraand van ons togte kus toe het my ma gekook en gepak. Altyd dieselfde – mens sukkel [...]

rokerige spek en ertjiesop

2022-08-18T12:07:12+02:00Maandag, 19 Augustus 2013| Sop|Tags: , |

Merlot of ek? As dit kom by wie die Kaapse winter die meeste haat, is daar stewige kompetisie tussen die twee van ons. Maar aangesien sy buite in die reën haar ‘ding’ moet loop doen, is Merlot seker die wenner. (Nogal verbasend hoe vinnig ‘n kat kan wees as sy moet.) Sy soek haar troos in my arms. Ek [...]

Go to Top