Oranje soetpatat en wortelsop
Kyk ek gaan nie jok nie – winter is nie my gunsteling seisoen nie. Weke van bewolkte Kaapse weer en reën maak my skoon beduiweld en dinge soos pasta, brood en enigiets vetterig raak onweerstaanbaar. Aan die einde van drie maande se vraatsigheid pas die skinny jeans nie meer nie en as ek my kop verkeerd draai lyk dit of [...]