geroosterde soetrissie antipasto
Sit ‘n spul vrouens om ‘n tafel en jy weet – almal gaan ‘n proetjie vat aan wat op jou bord is. Dis ‘n ding wat geen man ooit sal verstaan nie. Dis seker oor hierdie almal-se-kos-proe ding van ‘n vrou dat ek so mal is oor die antipasto en tapas manier van eet. Gryp ‘n groot bord. Tuimel [...]