Glühwein – wyn vir die winterpyn

2022-08-18T15:25:20+02:00Vrydag, 13 Julie 2018| Drankies|Tags: |

Ses weke se winter is onder die knie, nog net ses weke se bibber oor en dis Lentedag mense! Ek’s nie my beste self in die winter nie. Flennie pajamas, sokkies in die bed en ‘spencers’ (soos ouma hulle genoem het) is eenvoudig nie seksie nie. Maar winter het tog sy belonings. Soos souskluitjies, hoenderpastei en melkkos. En dan’s daar [...]

Klassieke daiquiri skemerkelkie

2022-08-18T15:25:32+02:00Donderdag, 24 November 2016| Drankies|

My benadering tot skemerkelkies is baie basies – ek hou van hulle klassiek en nie te soet nie. ’n Outydse ‘whiskey sour’ rev my motor. ’n Daiquiri ook. Ek het nie altyd so oor ’n daiquiri gevoel nie want sien ons verhouding het op ’n vals noot afgeskop. Harde houtbankies klewerig van ander se soet kelkies en ander dinge waaraan [...]

‘Whiskey sour’ skemerkelkie

2022-08-19T21:46:57+02:00Donderdag, 12 November 2015| Drankies|Tags: |

Name vol beloftes soos ‘Sex on the beach’ nieteenstaande, is ek nie veel van ’n skemerkelkie pop nie. Om die waarheid te sê is my kennis van skemerkelkies en hulle harde hout bestanddele op dieselfde vlak as No. 1 se kennis van belansstate en begrotings wat klop. Indrukwekkend vir al die verkeerde redes. Tot onlangs toe aldus, toe ’n wonderlike [...]

Lemoen Warm Sjokolade

2022-08-18T15:25:57+02:00Donderdag, 8 Mei 2014| Drankies, Lekkerbek|Tags: |

Wintertyd is gevaartyd. Grommerig. Dís hoe ek hier van middel Mei af voel. Vir bedruktheid is daar net een genade, ek kook. Bredies, pasteie en terte.  Gestoomde poedings, koekies en konfyte. En as mens kook, moet jy eet. Vier maande later is daar 2-3kg meer van my en dis 'n gespook om in my fraaie lente rokke te kom. Hierdie [...]

Go to Top