Soet potbrood
Potbrood is so Suid-Afrikaans as Boeremusiek en biltong. Hierdie resep vir ’n soet potbrood is so eenvoudig mens kan dit nie juis ’n resep noem nie. Dis ook nie my 'resep' nie – soveel mense ken dit, hierdie knaap is volksbesit. As hierdie soet potbrood nog nie in jou Boerekos repertoire is nie, hier is hy. Al wat jy nodig het is... 2E [...]